George Brent

George Brent
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam George Brendan Nolan
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1924–1960, 1978
Internet-rolprentdatabasis-profiel

George Brent (15 Maart 1899 – 26 Mei 1979) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Baby Face (1933), Jezebel (1938), Dark Victory (1939), en The Rains Came (1939).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy